9 Antwoorde op “Hello world!”

  1. Speak in a slow, calm, clear voice. Do not mumble or raise your voice. The hypnotee should be instructed to just go with the flow, and reminded it is not always possible to enter a light catatonic state on the first try.
    Free Hypnosis Induction Script

    Make yourself comfortable…

    Place your feet flat on the floor…

    And rest your hands on your thighs…

    Rest your hands down by your side…

    And gently allow your eyelids to close…

    And just begin to allow yourself to relax…

    Letting all your cares and worries go…

    And at this moment in time…

    Nothing matters…

    As you switch off your thoughts…

    And just allow this time for yourself…

    So that you can unwind completely…

    And as you begin to feel more and more relaxed…

    Letting go of any worries or problems…

    That may have been on your mind lately…

    And there is no need to fight any unwanted negative thoughts…

    As they will soon drift out of your mind again…

    Just as easily as they came…

    I would like you to take a couple of deep breaths …

    Slowly filling your lungs with fresh air…

    And as you exhale …

    You will relax more and more…

    With every outbreath…

  2. Titel: Dit Is Al
    LS Van Niekerk

    Weergawe: 1

    Aantal woorde: 117

    Kere gelees: 0

    Datum gepubliseer: 17 Dec 2014

    Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

    Maar soos reen wat verdamp.
    En droogte wat stamp ,
    deur die duisternis se kamp.
    Met bloed in die grond gedamp.
    Verblind staan die ewig siel .

    Deur die duisternis van die glas.
    Skerwend wil dit mee gee.
    Sonder om te bind en sonder om te vas.
    So waai die wind sonder val.

    En ewig ….. dit is al.

    Bloed wat drip aan die einde van n storm,
    met die dors van die grond wat dit verdamp.
    Die silwer om die wolk verskyn,
    maar sonder hart het dit verdwyn.

    En ewig ….. dit is al.

    Mag ons haat eendag vind,
    daars liefde wat nie verslind.
    Dat vergifnis jou draagbaar maak,
    met alles om dit te staak.

    En ewig ….. dit is al.

  3. Titel: “NaG”
    LS Van Niekerk

    Weergawe: 1

    Aantal woorde: 128

    Kere gelees: 0

    Datum gepubliseer: 21 Dec 2014

    Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

    Nagetegaal die oewers trek,
    Met skaduwee wat dobber.
    En die maan wat vlek,
    Met golwe wat kabbel.

    Maar geruisloos hang die blare,
    Met die skadu oor die waters heen.
    En die diepte word gemeet,
    In die prag, ‘o sterre nag.

    Geen soeke is op die water,
    Geen diepte word geken.
    Die beweging word later,
    En die skoonheid, word ontken.

    Vir n traan wat in die donker val,
    Onsigbaar tussen golf en dal.
    Stilte daal en dit beheen,
    Sonder pyn en sonder seen.

    Red my tog ‘o diepe nag,
    Voor die donker my opneem.
    Neem my tog met stille krag,
    Voor die dieptes my wegneem.

    Vergeefs het ek om hulp geroep,
    Net geluide in die diepe nag.
    Die waters het die siel om-woel,
    Met duisternis wat die gees oorspoel.

  4. Titel: Hoop
    LS Van Niekerk

    Weergawe: 1

    Aantal woorde: 117

    Kere gelees: 0

    Datum gepubliseer: 02 Feb 2015

    Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

    Hoe anteoord mens U stelling.
    Ons God ken tog die kwelling.
    Die klaagliedere is hoog,
    en die menslikheid betoog.

    Maar vrees het mens beval,
    om te se wat als hom kwel.
    Want dit kan die vinger wys,
    om te vra waar is die geloof.

    Onse Vader het die krag,
    wat sorg vir elke dag.
    In woorde van prag,
    en dade van krag.

    Maar die dwange krag om op te gee,
    het n kalmte in die siel.
    Om oor te laat raak begeerte langend,
    sonder om negatief, te hartseer, te treur.

    Die eerste lig op die oog,
    is n temper reg vir slag.
    Met die ondergang aan sons,
    n hoop op n laaste vlag.

    Ons vir jou Suid-Afrika

  5. Titel: Storms
    LS Van Niekerk

    Weergawe: 1

    Aantal woorde: 125

    Kere gelees: 0

    Datum gepubliseer: 02 Feb 2015

    Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

    Storms oor die stille water,
    Bring die hadida sy troos.
    Die loutere val van smart,
    Die man met die sekel wat tart.

    Wankelend oor die water heen,
    Begin die tog van smart en reen.
    En in die verre stille nag,
    Hoor jy die gekners, en betere lag.

    Wat in die lewe word eintlik net gejag,
    of is dit eintlik net n gelag.
    Is die hart dan so sag,
    Op die diepe stilte wat wag.

    Die einde is in sig,
    Die munt, in die maan se lig.
    jou lewe …………
    klaar gedig ………

    laaste is jou asem teug,
    Borrelend na bo…….
    Snak….., na asem….,
    Met n visie wat swyg.

    Het jy als betaal?
    Of staan jy kaal,
    Het jy als behaal?
    Voor die Ys koue lem van staal.

  6. Titel: Verlede
    LS Van Niekerk

    Weergawe: 1

    Aantal woorde: 141

    Kere gelees: 0

    Datum gepubliseer: 02 Feb 2015

    Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

    Was dit dan woorde van verlede,
    Oor die toekoms, smart, die hede.
    En my hart, terug-val-lend in sy skede ,
    met beloftes leeg sonder rede.

    Beloftes die staan geskonde,
    Dit had hoop daaraan verbonde,
    om ewig te bly staan.
    En n lewe te baan.

    Maar die reen, dit het verdamp,
    En die droogte het verspoel.
    Met duisternis se kamp…..
    Het bloed…,die grond…,gedamp.

    Verblind staan die ewig siel.
    Deur die duister van die glas,
    Skerwend wil dit…mee-gee.
    Sonder om te bind, sonder vas.

    Dit bring die wind, sonder val,
    N hoogte met n gal.
    Vir ewig in n dal.
    Sonder hoop ,….dit sal.

    “My soul to bleed,
    “A drop to the ground,
    “Love the only seed,
    “That can do the deed,

    “only time can tell,
    “if all will be well,
    “will their be another word,
    “or the silence of a sword,

Laat 'n boodskap na Anoniem Kanselleer die opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui